Welkom by Betesda Gemeente

Ons bevind onsself op die hoek van Pelser en Platan laan. Ds. Abel Erasmus en sy lieflike vrou Sybil versorg die mense van die gemeenskap van gelowiges. By Betesda gemeente word elke persoon belangrik geag en vriendelik verwelkom met ‘n koppie koffie by hul aankoms. Die gemeente het ‘n ryk geskiedenis wat oor verskeie jare strek.  Die gemeente is tans besig om in ‘n nuwe seisoen in te beweeg en nooi ieder en elk uit wat ‘n soekende hart het.

Betesda Kinderfees

Tel af na KinderfeesOctober 1, 2018
10 days to go.

Wie is die Kerk van die Nasarener?

Betesda Gemeente is nie ‘n klein kerkie op die hoek van Pelser en Platan Laan nie. Ons is deel van die internasionale gemeenskap van Nazarene International. Kyk gerus na die video.