Gebeure

Welkom by ons Gebeure afdeling

Hou hier dop vir alles wat by Betesda gaan gebeur.

Betesda Kinderfees
Betesda | Klerksdorp |

Event Overview

Betesda

Betesda Kinderfees nooi alle laerskool kinders uit om van 1- 5 Oktober te kom saam reis deur die wȇreld en te sien hoe die kerk begin werk het. Almal is welkom vanaf graad 1 tot 7. Die event is gratis. Alle donasies is welkom en help ons om die event moontlik te maak vir die kinders.

Wat gaan ons alles doen?

  • Saam sing en dans
  • Maats maak
  • Speletjies speel
  • Handwerk doen
  • Leer van die Bybel
  • Lekker eet!

Gaan bespreek jou plek by die Betesda Kinderfees. Kliek op die skakel.

https://www.quicket.co.za/events/56187-betesda-kinderfees/

About Betesda

Ons is lief vir God en mense!

To register for this event email your details to media@klerksdorpnasarener.co.za

Register using webmail: Gmail / AOL / Yahoo / Outlook

 

Ticket Information

  • #free

When & Where

  • From:Oct 1, 2018,08:00
  • To:Oct 5, 2018,14:00
  • Location: Betesda Gemeente

    H/v Pelser en Platan laan, 2571, Klerksdorp.

Organizer Social

Share This Event

Recent Events