Word ‘n Vernoot

Betesda Gemeente nooi jou as besigheidsman uit om in vernootskap te gaan met ons.

Word vernootDie besigheid betaal die klein maandelikse bedrag van
R1 500 en ons bied dan die volgende aan jou besigheid:

  • Hospitaal besoeke aan jou personeel.
  • Berading
  • Oggend oordenkings
  • Motiverings spreek geleenthede
  • Geestelike Leiding

Sien die geleentheid as manier om weer op ander vlak in jou besigheid terug te ploeg.